Nampo Oesdag 2015 | Bothaville

12-15 Mei 2015 - Slagoffers en familielede van plaasaanvalle word uitgenooi om AfriForum te besoek by die Gedenkmuur wat opgerig is ter herhinnering van boere wat hul lewens tydens aanvalle verloor het.