Elke keer as ʼn boer vermoor word | 2

Wat dink jy verloor ons elke keer as ʼn boer vermoor word?

FLITS: Kamera – Treurgrond, Carla van der Spuy en Chris Broodryk gesels saam – 28 MEI 2015

Kyk hier na die insetsel op FLITS: Kamera – Treurgrond, Carla van der Spuy en Chris Broodryk 28 MEI 2015

Resensie deur Martie Bester

Die feit dat Treurgrond die eerste Suid-Afrikaanse rolprent is wat plaasmoorde aanspreek, en dat die regie behartig word deur Darrell Roodt, bekend vir onvergeetlike werk soos Sarafina! Cry, the Beloved Country en Little One, is insiggewend en indrukwekkend.

Elke keer as ʼn boer vermoor word | 1

Wat dink jy verloor ons elke keer as ʼn boer vermoor word?

Treurgrond | Op die Rooi Tapyt!

Sowat ’n duisend fliekgangers, die akteurs wat die rolle vertolk, die vervaardigingspan en talle bekendes uit die vermaaklikheidsbedryf het die eerste vertoning bygewoon.

Treurgrond Film | Behind the Scenes

Sien wat gebeur het agter die skerms van "Treurgrond"

Steve Hofmeyr – Grondgebed Musiekvideo

Saterdag is Steve Hofmeyr se nuwe musiekvideo, GRONDGEBED op JUKEBOX vrygestel!

Treurgrond – Official Trailer

Treurgrond tells the painful story of a farming community in South Africa trying to survive the numerous farm attacks confronting farmers almost every day.

Baie geluk aan Shaleen!

Baie geluk aan Shaleen wat gisteraand vereer is vir haar lewensbydrae tot Suid-Afrikaanse teater. Kyk uit vir haar in ‪#‎TreurgrondFilm‬ vanaf 29 Mei 2015! Lees die volle artikel hier op sarie.com